| Modulekode | RPK 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | *Vir LLB (a) Praktykbestuur (b) Neem van instruksies (c) Boekhouding vir regspraktyke (d) Aspekte van hoftegnieke (e) Praktiese toepassing (f) Navorsingsvaardighede (g) Skryfvaardighede (brief van advies, kantoormemorandum, hoofde van betoog) |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Prosesreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App